Enya
Enya - Amarantine Afrikaanse vertaling songtekst
Je score:
Amarantine
Jy weet wanneer jy jou liefde skenk Dit maak jou hart oop, alles is nuut En jy weet dat tyd altyd `n pad sal vind Om jou hart te laat glo dat dit waar is Jy weet liefde is alles wat jy sê `n Fluister, `n word, beloftes wat jy gee Jy voel dit in jou hartslag van die dag Jy weet dis die manier van liefde Amarantine Amarantine Amarantine Liefde is, liefde is liefde Jy weet mos, liefde sal jou soms laat huil Dus laat die trane gaan, hulle sal wegvloei Soos jy weet: Liefde sal altyd vir jou gaan vlerke gee Hoe ver kan `n hart wegvlieg? Amarantine Amarantine Amarantine Liefde is, liefde is liefde Jy weet wanneer liefde in jou oë straal Miskien sal die sterre van die hemel neerval En jy weet liefde is saam met jou wanneer jy opstaan Want nag en dag behoort aan liefde
Amarantine
You know when you give your love away It opens your heart, everything is new And you know time will always find a way To let your heart believe it's true You know love is everything you say A whisper, a word, promises you give You feel it in the heartbeat of the day You know this is the way love is Amarantine Amarantine Amarantine Love is love is love... You know love will sometimes make you cry So let the tears go they will flow away For you know love will always let you fly How far a heart can fly away Amarantine Amarantine Amarantine Love is love is love.... You know when love's shining in your eyes It maybe the stars fallen from above And you know love is with you when you rise For night and day belong to love