Udo Jürgens

Udo Jürgens - Daar is niks soos ware liefde songtekst

Je score:
As s'avonds die liggies so glinster
Dan glo jy daar's liefde naby
Maar dis net verbeelding
En jy's weer alleen
Die oomblik van vreugde is heen

Daar's niks soos ware liefde
Niks so teer, so mooi, so rein
Soek jy waarheid in jou drome
Vind jy dalk net die liefde se skyn

Die strate se ligte brand helder
Die huise weerklink met musiek
Hoe blink is die trane
In oë vol smart?
Hoe koud en hoe leeg is die hart?

Daar's niks soos ware liefde
Niks so teer, so mooi, so rein
Soek jy waarheid in jou drome
Vind jy dalk net die liefde se skyn
Vind jy dalk net die liefde se skyn
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Ster

Details:

Uitgegeven in: 1970

Taal: Afrikaans

Vertalingen: Nederlands

Komt voor op: Daar is niks soos ware liefde / Solank daar treine loop (1970)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden