Udo Jürgens

Udo Jürgens - Daar is niks soos ware liefde lyrics

Your rating:
As s'avonds die liggies so glinster
Dan glo jy daar's liefde naby
Maar dis net verbeelding
En jy's weer alleen
Die oomblik van vreugde is heen

Daar's niks soos ware liefde
Niks so teer, so mooi, so rein
Soek jy waarheid in jou drome
Vind jy dalk net die liefde se skyn

Die strate se ligte brand helder
Die huise weerklink met musiek
Hoe blink is die trane
In oë vol smart?
Hoe koud en hoe leeg is die hart?

Daar's niks soos ware liefde
Niks so teer, so mooi, so rein
Soek jy waarheid in jou drome
Vind jy dalk net die liefde se skyn
Vind jy dalk net die liefde se skyn
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Ster

Details:

Released in: 1970

Language: Afrikaans

Translations: Dutch

Appearing on: Daar is niks soos ware liefde / Solank daar treine loop (1970)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found