Theuns Jordaan
Theuns Jordaan - Wie se kind is jy (met Dr Victor) songtekst
Je score:
Wie se kind is jy Wat my so verlei Weet jou ma van jou Wat so aan my klou Het jy jou pa gevra Of jy mag ringe dra Jou neusie is nog nat En jy wil aan my kom vat Laat staan tog net jou stoutigheid Jy soek na moeilikheid Laat staan tog net jou stoutigheid Jy soek na moeilikheid Laat staan tog net jou stoutigheid Jy soek na moeilikheid Laat staan tog net jou stoutigheid Jy soek na moeilikheid Kan jy knie ou kind Jy dra dan nog 'n lint Ek's 'n korrelkop Jy sal maar vir my moet hok Sal ek of sal ek nie Eers katjie toe vir u Ek kan tog nie so bly Kan ek 'n rondte vry Laat staan tog net jou stoutigheid Jy soek na moeilikheid Laat staan tog net jou stoutigheid Jy soek na moeilikheid Laat staan tog net jou stoutigheid Jy soek na moeilikheid Laat staan tog net jou stoutigheid Jy soek na moeilikheid Laat staan tog net jou stoutigheid Jy soek na moeilikheid Laat staan tog net jou stoutigheid Jy soek na moeilikheid Laat staan tog net jou stoutigheid Jy soek na moeilikheid Laat staan tog net jou stoutigheid Jy soek na moeilikheid