Theuns Jordaan

Theuns Jordaan - Wie se kind is jy (met Dr Victor) lyrics

Your rating:

Wie se kind is jy
Wat my so verlei
Weet jou ma van jou
Wat so aan my klou

Het jy jou pa gevra
Of jy mag ringe dra
Jou neusie is nog nat
En jy wil aan my kom vat
Laat staan tog net jou stoutigheid
Jy soek na moeilikheid
Laat staan tog net jou stoutigheid
Jy soek na moeilikheid
Laat staan tog net jou stoutigheid
Jy soek na moeilikheid
Laat staan tog net jou stoutigheid
Jy soek na moeilikheid

Kan jy knie ou kind
Jy dra dan nog 'n lint
Ek's 'n korrelkop
Jy sal maar vir my moet hok

Sal ek of sal ek nie
Eers katjie toe vir u
Ek kan tog nie so bly
Kan ek 'n rondte vry

Laat staan tog net jou stoutigheid
Jy soek na moeilikheid
Laat staan tog net jou stoutigheid
Jy soek na moeilikheid
Laat staan tog net jou stoutigheid
Jy soek na moeilikheid
Laat staan tog net jou stoutigheid
Jy soek na moeilikheid

Laat staan tog net jou stoutigheid
Jy soek na moeilikheid
Laat staan tog net jou stoutigheid
Jy soek na moeilikheid

Laat staan tog net jou stoutigheid
Jy soek na moeilikheid
Laat staan tog net jou stoutigheid
Jy soek na moeilikheid
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Pieter Van Der Westhuizen

Composer: ?

Publisher: ?

Details:

Released in: 2012

Language: Afrikaans

Appearing on: Roeper (2012)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found