Tarryn Lamb

Tarryn Lamb - Mal oor jou songtekst

Je score:
Ek wil dit vir jou sê
Ek wil dit vir jou wys
Ek wil dit oor en oor en oor en oor bly sê tot jy luister, ah

As ek jou lippe voel wil ek boeke skryf daaroor, mmm
As ek jou arms voel wil ek myself net weer verloor

Weet jy hoe ek hier binne voel
Ek is mal oor jou, ek is mal oor jou
Verstaan jy dat ek elke woord bedoel
Ek is mal oor jou, ek is mal oor jou, mal oor jou

Jy's al waarna ek kyk, jy's al wat ek bly glo
Ek sê dit oor en oor en oor en oor en oor tot jy my hoor
As ek jou lippe voel wil ek boeke skryf daaroor, ah
As ek jou arms voel wil ek myself net weer verloor

Weet jy hoe ek hier binne voel
Ek is mal oor jou, ek is mal oor jou
Verstaan jy dat ek elke woord bedoel
Ek is mal oor jou, ek is mal oor jou, mal oor jou, ah
Ek is mal oor jou, ah

As ek jou lippe voel wil ek boeke skryf daaroor, ah
As ek jou arms voel wil ek myself net weer verloor

Weet jy hoe ek hier binne voel
Ek is mal oor jou, ek is mal oor jou
Verstaan jy dat ek elke woord bedoel
Ek is mal oor jou, ek is mal oor jou, mal oor jou, mal oor jou, eh yeah
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Coleske Artists

Details:

Uitgegeven in: 2018

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Mal oor jou (2018)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden