Tarryn Lamb
Tarryn Lamb - Mal oor jou lyrics
Your rating:
Ek wil dit vir jou sê Ek wil dit vir jou wys Ek wil dit oor en oor en oor en oor bly sê tot jy luister, ah As ek jou lippe voel wil ek boeke skryf daaroor, mmm As ek jou arms voel wil ek myself net weer verloor Weet jy hoe ek hier binne voel Ek is mal oor jou, ek is mal oor jou Verstaan jy dat ek elke woord bedoel Ek is mal oor jou, ek is mal oor jou, mal oor jou Jy's al waarna ek kyk, jy's al wat ek bly glo Ek sê dit oor en oor en oor en oor en oor tot jy my hoor As ek jou lippe voel wil ek boeke skryf daaroor, ah As ek jou arms voel wil ek myself net weer verloor Weet jy hoe ek hier binne voel Ek is mal oor jou, ek is mal oor jou Verstaan jy dat ek elke woord bedoel Ek is mal oor jou, ek is mal oor jou, mal oor jou, ah Ek is mal oor jou, ah As ek jou lippe voel wil ek boeke skryf daaroor, ah As ek jou arms voel wil ek myself net weer verloor Weet jy hoe ek hier binne voel Ek is mal oor jou, ek is mal oor jou Verstaan jy dat ek elke woord bedoel Ek is mal oor jou, ek is mal oor jou, mal oor jou, mal oor jou, eh yeah