Soné Joubert

Soné Joubert - Sewe Oseane songtekst

Je score:
Die rivier in jou oë is blouer as blou
Ek glo dat ek deel van my lewe in jou
In jou toe gevou waar net ek en jy kan gaan

As die golwe teen my rotse slaan
Weet ek dat jy langs my staan vir altyd

Sewe oseane se water is min teen die eindelose seer waar ons liefde begin
En ewig groei
Jy is die oseaan waarin my liefde vloei

Sewe oseane se trane sal my nie van jou hart se liefdesriviere kan skei
Want waar my hart se branders breek
Is die een wie weet wie ek is

Sewe oseane se water is min teen die eindelose seer waar ons liefde begin
En ewig groei
Jy is die oseaan waarin my liefde vloei
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: ?

Details:

Uitgegeven in: 2019

Taal: Afrikaans

Cover van: Andriëtte Norman - Sewe Oseane (2013)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden