Andriëtte Norman
Andriëtte Norman - Sewe Oseane songtekst
Je score:
Die rivier in jou oë is blouer as blou en ek glo Dat ek deel van my lewe in jou In jou toe gevou waar net ek en jy kan gaan As die golwe teen my rotse slaan Weet ek dat jy langs my staan vir altyd Sewe oseane se trane sal my nie van jou hart se liefdesriviere kan skei Want waar my hart se branders breek Is die een wie weet wie ek is Sewe oseane se water is min teen die eindelose seer waar ons liefde begin En ewig groei Jy 's die oseaan waarin my liefde vloei Getrou in my siel Water val op 'n wiel draai en draai In die heel diepste deel van my hart Net jy ken die pad wat onder my voete lê As die goue sand sy duine ween kan ek by jou water leen vir altyd Sewe oseane se trane sal my nie van jou hart se liefdesriviere kan skei Want waar my hart se branders breek Is die een wie weet wie ek is Sewe oseane se water is min teen die eindelose seer waar ons liefde begin En ewig groei Jy 's die oseaan waarin my liefde vloei Sewe oseane se trane sal my nie van jou hart se liefdesriviere kan skei Want waar my hart se branders breek Is die een wie weet wie ek is Sewe oseane se water is min teen die eindelose seer waar ons liefde begin En ewig groei Jy 's die oseaan waarin my liefde vloei En ewig groei Jy 's die oseaan waarin my liefde vloei