Ray Dylan
Ray Dylan - Ek Het Jou Nodig songtekst
Je score:
Die maan gooi klippe om my hart vanaand Dis donker hier en net 'n straatlig brand Jou woorde waai om my Ek dwaal en ek soek 'n bietjie hoop vanaand Die koue nag vat my aan my linkerhand Jou warmte, weg van my Die reuk van die reën op die teerpad praat Van smeek en trane van hoogverraad Ek voel jou, rondom my As alles net weer reg en heel kon wees As jy my kon vergewe of my siel kon lees Ek voel jou, naby my Glo jy regtig ons liefde is verby? Ek het jou nodig, ek het jou lief Ek skryf die woorde, in hierdie brief Ek stuur 'n sein uit, en ek hoop jy weet Dat ek jou nooit sal vergeet Ek het jou nodig, ek het jou lief Ek skryf die woorde, in hierdie brief Ek stuur 'n sein uit, en ek hoop jy weet Dat ek jou nooit sal vergeet Om terug te keer na 'n doodloopstraat Om dinge te sê wat jou seer sal maak My woorde, draai om my Jou arms om my lyf en jy soen my weer Sou jy my kon liefhê vir die laaste keer Jou asem, naby my Die reuk van die reën op die teerpad praat Van smeek en trane van hoogverraad Ek voel jou, rondom my As alles net weer reg en heel kon wees As jy my kon vergewe of my siel kon lees Ek voel jou, naby my Glo jy regtig ons liefde is verby? Ek het jou nodig, ek het jou lief Ek skryf die woorde, in hierdie brief Ek stuur 'n sein uit, en ek hoop jy weet Dat ek jou nooit sal vergeet Ek het jou nodig, ek het jou lief Ek skryf vir jou die woorde, in hierdie brief Ek stuur 'n sein uit, en ek hoop jy weet Dat ek jou nooit sal vergeet Ek het jou nodig, ek het jou lief Ek skryf die woorde, in hierdie brief Ek stuur 'n sein uit, en ek hoop jy weet Dat ek jou nooit sal vergeet Ek kan jou nooit vergeet Ek sal jou nooit vergeet Ek kan jou nooit vergeet Ek het jou nodig