Patricia Lewis

Patricia Lewis - Ek is lief vir jou songtekst

Je score:
Skemer, ja dis weer skemer
Maar ek hoor jou stem en weet wat ek wil hê
Hoor jy, ag sê my hoor jy
Hoe ek na jou roep, ag hoe kan ek dit dan in woorde sê

Seerkry, jy’s bang vir seerkry
Want jy soek ´n keer, ´n laaste keer probeer
Kyk, kyk na my
Dis ek wat steeds omgee
En by jou wil bly

Ek is lief vir jou
En dit moet jy verstaan
Hoe sal ek sonder jou ooit deur die lewe gaan
Jy staan by die deur
Jy sê dit is verby
Ek is lief vir jou
En sal vir altyd bly

Donker, die nanag se donker
Daar’s ´n sekelmaan wat oor die maande hang
Stilte, die nag bring net stilte
Telefoon wat lui
Ek hoor jou stem en wonder waar jy gaan

Glo my, my liefsde, glo my
Dis ´n kronkelpad wat jou na nêrens lei
Praat, praat met my
Vergeet nou van gister
Want dis lankal verby

Ek is lief vir jou
En dit moet jy verstaan
Hoe sal ek sonder jou ooit deur die lewe gaan
Jy staan by die deur
Jy sê dit is verby
Ek is lief vir jou
En sal vir altyd bly

Ek is lief vir jou
En dit moet jy verstaan
Hoe sal ek sonder jou ooit deur die lewe gaan
Jy staan by die deur
Jy sê dit is verby
Ek is lief vir jou
En sal vir altyd bly

Ek is lief vir jou
En sal vir altyd bly
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Sony BMG South Africa

Details:

Uitgegeven in: 2006

Taal: Afrikaans

Cover van: Audrey Landers - Manuel goodbye (1984, Engels)

Komt voor op: Ek is lief vir jou (1997)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden