Patricia Lewis
Patricia Lewis - Ek is lief vir jou lyrics
Your rating:
Skemer, ja dis weer skemer Maar ek hoor jou stem en weet wat ek wil hê Hoor jy, ag sê my hoor jy Hoe ek na jou roep, ag hoe kan ek dit dan in woorde sê Seerkry, jy’s bang vir seerkry Want jy soek ´n keer, ´n laaste keer probeer Kyk, kyk na my Dis ek wat steeds omgee En by jou wil bly Ek is lief vir jou En dit moet jy verstaan Hoe sal ek sonder jou ooit deur die lewe gaan Jy staan by die deur Jy sê dit is verby Ek is lief vir jou En sal vir altyd bly Donker, die nanag se donker Daar’s ´n sekelmaan wat oor die maande hang Stilte, die nag bring net stilte Telefoon wat lui Ek hoor jou stem en wonder waar jy gaan Glo my, my liefsde, glo my Dis ´n kronkelpad wat jou na nêrens lei Praat, praat met my Vergeet nou van gister Want dis lankal verby Ek is lief vir jou En dit moet jy verstaan Hoe sal ek sonder jou ooit deur die lewe gaan Jy staan by die deur Jy sê dit is verby Ek is lief vir jou En sal vir altyd bly Ek is lief vir jou En dit moet jy verstaan Hoe sal ek sonder jou ooit deur die lewe gaan Jy staan by die deur Jy sê dit is verby Ek is lief vir jou En sal vir altyd bly Ek is lief vir jou En sal vir altyd bly