Nádine
Nádine - 'n Meisiekind Wil Ek Graag Bly songtekst
Je score:
Ek hou van praat en lag Van droom regdeur die nag Ek hou van nuwe klere Van nuwe modes in my kas Ek hou van pienk en wit Van prente teen my spieël Van koffie drink uit bekers En om met vriende iets te deel Die lewe is vir my ´n avontuur en ´n Meisiekind wil ek graag bly Al bly daar altyd soveel nuwe vrae Is soveel antwoorde om my Ek kyk verwonderd na die lewe om my ´n Meisiekind wil ek graag bly Al word ek eendag ook ´n honderd jaar oud Bly daar ´n meisiekind in my Daar is iemand spesiaal En ek skryf vir hom ´n brief Hy bel my sonder rede En ek dink ek het hom lief Die ure by die skool Sleep stadigaan verby En later wag my droomheld By die skool se hek vir my Die lewe is vir my ´n avontuur en ´n Meisiekind wil ek graag bly Al bly daar altyd soveel nuwe vrae Is soveel antwoorde om my Ek kyk verwonderd na die lewe om my ´n Meisiekind wil ek graag bly Ek wonder waarom gaan die reënboogdae Vir elke meisiekind verby Die lewe is vir my ´n avontuur en ´n Meisiekind wil ek graag bly Al bly daar altyd soveel nuwe vrae Is soveel antwoorde om my Ek kyk verwonderd na die lewe om my ´n Meisiekind wil ek graag bly Al word ek eendag ook ´n honderd jaar oud Bly daar ´n meisiekind in my Die lewe is vir my ´n avontuur en ´n Meisiekind wil ek graag bly Al bly daar altyd soveel nuwe vrae Is soveel antwoorde om my Ek kyk verwonderd na die lewe om my ´n Meisiekind wil ek graag bly Al word ek eendag ook ´n honderd jaar oud Bly daar ´n meisiekind in my