Karlien van Jaarsveld
Karlien van Jaarsveld - Rooi ligte songtekst
Je score:
Vers 1 Hoe kom jy oor my mure? Dis dan so hoog gebou Hoe blus jy al my vure? As ek jou ver weg hou Hoe sien jy al my vrese? As ek jou nie vertrou Prechorus Ek sien al klaar die einde, ek raak te lief vir jou Chorus Ek was nooit die een wat net als sou oorgee Ek was nooit die een vir jou Maar jy ’t my hart gedraai teen my beter wete Ek sien rooi ligte met jou Vers 2 Daar was te veel verwagtings Daar was te veel gebou Op dit wat jy gedink het sou my by jou kon hou Chorus Brug Hoe draai `n mens weer weg? Van dit wat jy weet Nie noodwendig goed sal wees vir jou En hou `n mens jouself so vas as jy gelos het? En ek weet dis te laat chorus