Karlien van Jaarsveld

Karlien van Jaarsveld - Rooi ligte lyrics

Your rating:
Vers 1

Hoe kom jy oor my mure?
Dis dan so hoog gebou
Hoe blus jy al my vure?
As ek jou ver weg hou
Hoe sien jy al my vrese?
As ek jou nie vertrou

Prechorus

Ek sien al klaar die einde, ek raak te lief vir jou

Chorus

Ek was nooit die een wat net als sou oorgee
Ek was nooit die een vir jou
Maar jy ’t my hart gedraai teen my beter wete
Ek sien rooi ligte met jou

Vers 2

Daar was te veel verwagtings
Daar was te veel gebou
Op dit wat jy gedink het sou my by jou kon hou

Chorus

Brug

Hoe draai `n mens weer weg?
Van dit wat jy weet
Nie noodwendig goed sal wees vir jou
En hou `n mens jouself so vas as jy gelos het?
En ek weet dis te laat

chorus
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Johan Vorster Songs

Details:

Released in: 2010

Language: Afrikaans

Appearing on: Jakkals trou met wolf se vrou (2011) , As Die Gordyn Val (2010)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found