Kari
Kari - Ducktail van De Aar songtekst
Je score:
Hy sê Hey Ken jy my Hy sê Hey Ken jy my Hy sê Hey Hy sê Hey Ken jy vir my Dougie was 'n ducktail Van die Groot Karoo In De Aar se strate Het hy geglo Hy's die wie weet wie Die koning van Memphis Tennessee Die lewe lê groot oop en wyd Dis die einde van 1958 Stoker op ´n trein Spoorlangs na Springfontein Koor: Klinknaelbroek en 'n brylcreamkuif Ysters in sy sole En safe soos 'n duif Klinknaelbroek en 'n brylcreamkuif Die stad in sy stap En 'n lied in sy lyf Hy sê Hey Ken jy my Hy sê Hey Ken jy my Hy sê Hey Hy sê Hey Ken jy vir my Op sy smile en chicks kan hy roem Sy heupe ken die ritme van 'n Elvis tune It's one for the money Maar vir trou sien hy nie kans nie Deur 'n ring kon jy deeglik trek Met leerbaadjie en sigaret in sy bek As jy hom sien Hy's De Aar se eie James Dean Koor: Klinknaelbroek en 'n brylcreamkuif Ysters in sy sole En safe soos 'n duif Klinknaelbroek en 'n brylcreamkuif Die stad in sy stap En 'n lied in sy lyf Hy sê Hey Ken jy my Hy sê Hey Ken jy my Hy sê Hey Hy sê Hey Ken jy vir my