Kari

Kari - Ducktail van De Aar lyrics

Your rating:

Hy sê Hey
Ken jy my
Hy sê Hey
Ken jy my
Hy sê Hey
Hy sê Hey
Ken jy vir my

Dougie was 'n ducktail
Van die Groot Karoo
In De Aar se strate
Het hy geglo
Hy's die wie weet wie
Die koning van Memphis Tennessee
Die lewe lê groot oop en wyd
Dis die einde van 1958
Stoker op ´n  trein
Spoorlangs na Springfontein

Koor:

Klinknaelbroek en 'n brylcreamkuif
Ysters in sy sole
En safe soos 'n duif
Klinknaelbroek en 'n brylcreamkuif
Die stad in sy stap
En 'n lied in sy lyf
Hy sê Hey
Ken jy my
Hy sê Hey
Ken jy my
Hy sê Hey
Hy sê Hey
Ken jy vir my

Op sy smile en chicks kan hy roem
Sy heupe ken die ritme van 'n Elvis tune
It's one for the money
Maar vir trou sien hy nie kans nie
Deur 'n ring kon jy deeglik trek
Met leerbaadjie en sigaret in sy bek
As jy hom sien
Hy's De Aar se eie James Dean

Koor:

Klinknaelbroek en 'n brylcreamkuif
Ysters in sy sole
En safe soos 'n duif
Klinknaelbroek en 'n brylcreamkuif
Die stad in sy stap
En 'n lied in sy lyf
Hy sê Hey
Ken jy my
Hy sê Hey
Ken jy my
Hy sê Hey
Hy sê Hey
Ken jy vir my
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: ?

Details:

Language: Afrikaans

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found