Kaptein Skuim

Kaptein Skuim - Hier kom die braai songtekst

Je score:
Hier kom die braai
Maak vleis en slaai
My koelboks is vol koue bier
En brandewyn gelaai

Hier kom die braai
Maak vleis en slaai
My rooster is vol boerewors
En broodjies gelaai

Check, check
Daar is `n vuur op die horizon
Lui die klokkie, dan kan jy inkom
Vat jou probleme en hang dit by die voordeur
Hier is `n tang
So begin die vleis omkeer

Ons is gebore hier in Afrika
Bring net wat jy het
Dan braai ons saam
Elke dag is braaidag in Suid-Afrika

As die vure vlam
Vat sing ons saam

Hier kom die braai
Maak vleis en slaai
My koelboks is vol koue bier
En brandewyn gelaai

Hier kom die braai
Maak vleis en slaai
My rooster is vol boerewors
En broodjies gelaai

As die kole min raak
Gooi net nog hout op
Of vat `n pakkie charcoal
As jy van die stad kom

Malva in die oond
Stel hom op 180
Gooi vir ons `n shooter
As my vrou nie kyk nie

(Melodie-fragment: Sarie Marais)

Ons is gebore hier in Afrika
Bring net wat jy het
Dan braai ons saam
Elke dag is braaidag in Suid-Afrika

As die vure vlam
Vat sing ons saam

Hier kom die braai
Maak vleis en slaai
My koelboks is vol koue bier
En brandewyn gelaai

Hier kom die braai
Maak vleis en slaai
My rooster is vol boerewors
En broodjies gelaai

Braai, braai, braai!

Hier kom die braai
Maak vleis en slaai
My koelboks is vol koue bier
En brandewyn gelaai

Hier kom die braai
Maak vleis en slaai
My rooster is vol boerewors
En broodjies gelaai

Hier kom die braai
Maak vleis en slaai
My koelboks is vol koue bier
En brandewyn gelaai

Hier kom die braai
Maak vleis en slaai
My rooster is vol boerewors
En broodjies gelaai

My rooster is vol boerewors
En broodjies gelaai

Check, check
Daar is `n vuur op die horizon
Lui die klokkie, dan kan jy inkom
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: ?

Details:

Taal: Afrikaans

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden