Kaptein Skuim
Kaptein Skuim - Hier kom die braai lyrics
Your rating:
Hier kom die braai Maak vleis en slaai My koelboks is vol koue bier En brandewyn gelaai Hier kom die braai Maak vleis en slaai My rooster is vol boerewors En broodjies gelaai Check, check Daar is `n vuur op die horizon Lui die klokkie, dan kan jy inkom Vat jou probleme en hang dit by die voordeur Hier is `n tang So begin die vleis omkeer Ons is gebore hier in Afrika Bring net wat jy het Dan braai ons saam Elke dag is braaidag in Suid-Afrika As die vure vlam Vat sing ons saam Hier kom die braai Maak vleis en slaai My koelboks is vol koue bier En brandewyn gelaai Hier kom die braai Maak vleis en slaai My rooster is vol boerewors En broodjies gelaai As die kole min raak Gooi net nog hout op Of vat `n pakkie charcoal As jy van die stad kom Malva in die oond Stel hom op 180 Gooi vir ons `n shooter As my vrou nie kyk nie (Melodie-fragment: Sarie Marais) Ons is gebore hier in Afrika Bring net wat jy het Dan braai ons saam Elke dag is braaidag in Suid-Afrika As die vure vlam Vat sing ons saam Hier kom die braai Maak vleis en slaai My koelboks is vol koue bier En brandewyn gelaai Hier kom die braai Maak vleis en slaai My rooster is vol boerewors En broodjies gelaai Braai, braai, braai! Hier kom die braai Maak vleis en slaai My koelboks is vol koue bier En brandewyn gelaai Hier kom die braai Maak vleis en slaai My rooster is vol boerewors En broodjies gelaai Hier kom die braai Maak vleis en slaai My koelboks is vol koue bier En brandewyn gelaai Hier kom die braai Maak vleis en slaai My rooster is vol boerewors En broodjies gelaai My rooster is vol boerewors En broodjies gelaai Check, check Daar is `n vuur op die horizon Lui die klokkie, dan kan jy inkom