Johan Stemmet
Johan Stemmet - Tina Is Weg songtekst
Je score:
Over deze songtekst:
Muziekfilm opgenomen in Johannesburg, 1986.
Sesuur in die môre, melkman doen sy rondte Die nag het gaan lê Sesuur in die môre, oosterkim se sorge Dis net of hy sê: Skuil in my en waak met my maar nog 'n bietjie Lê jou hand op my en maak vir my 'n liedjie, jy Na-nag se jy Sesuur in die môre lig die nag se sluier Die roering begin Sesuur in die môre klanke die word kleure Gedruise wat sing Skuil in my en waak met my maar nog 'n bietjie Lê jou hand op my en maak vir my 'n liedjie, jy Na-nag se jy Tina is weg en daar is niks wat ek daaraan kan doen nie Tina is weg en daar is niks om ons mee te versoen nie Tina is weg sy is 'n deel van 'n ander verlede Tina is weg en net haar naam is 'n ego wat bly Sesuur in die aand die einde van die maand En die dag het gaan lê Sesuur in die aand die einde van die maand En die laaste lig sê Skuil in my en waak met my maar nog 'n bietjie Lê jou hand op my en maak vir my 'n liedjie, jy Vroegaand se jy Tina is weg en daar is niks wat ek daaraan kan doen nie Tina is weg en daar is niks om ons mee te versoen nie Tina is weg sy is 'n deel van 'n ander verlede Tina is weg en net haar naam is 'n ego wat bly Tina is weg en daar is niks wat ek daaraan kan doen nie Tina is weg en daar is niks om ons mee te versoen nie Tina is weg sy is 'n deel van 'n ander verlede Tina is weg en net haar naam is 'n ego wat bly