Johan Stemmet

Johan Stemmet - Tina Is Weg lyrics

Your rating:
Sesuur in die môre, melkman doen sy rondte
Die nag het gaan lê
Sesuur in die môre, oosterkim se sorge
Dis net of hy sê:

Skuil in my en waak met my maar nog 'n bietjie
Lê jou hand op my en maak vir my 'n liedjie, jy
Na-nag se jy

Sesuur in die môre lig die nag se sluier
Die roering begin
Sesuur in die môre klanke die word kleure
Gedruise wat sing

Skuil in my en waak met my maar nog 'n bietjie
Lê jou hand op my en maak vir my 'n liedjie, jy
Na-nag se jy

Tina is weg en daar is niks wat ek daaraan kan doen nie
Tina is weg en daar is niks om ons mee te versoen nie
Tina is weg sy is 'n deel van 'n ander verlede
Tina is weg en net haar naam is 'n ego wat bly

Sesuur in die aand die einde van die maand
En die dag het gaan lê
Sesuur in die aand die einde van die maand
En die laaste lig sê

Skuil in my en waak met my maar nog 'n bietjie
Lê jou hand op my en maak vir my 'n liedjie, jy
Vroegaand se jy

Tina is weg en daar is niks wat ek daaraan kan doen nie
Tina is weg en daar is niks om ons mee te versoen nie
Tina is weg sy is 'n deel van 'n ander verlede
Tina is weg en net haar naam is 'n ego wat bly

Tina is weg en daar is niks wat ek daaraan kan doen nie
Tina is weg en daar is niks om ons mee te versoen nie
Tina is weg sy is 'n deel van 'n ander verlede
Tina is weg en net haar naam is 'n ego wat bly
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Decibel

Details:

Released in: 1992

Language: Afrikaans

Cover from: Andrea Jürgens - Tina ist weg (2016, German)

Appearing on: As ek maar net kon sê (1986)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found