Johan Anker
Johan Anker - Hoop & Bid songtekst
Je score:
Die son kom op ‘n Honderd duisend dae begin Met hartseer pyn en vrees In elke liewe een ons sien soms Worstelling in ander raak Maar lewe steeds verby mekaar Bly pyn alleen dra (Pyn alleen dra) En ek hoop ek hoop bly hoop dat ons eendag Hande kan vat en saam ons lewenspad kan waag Geen mens is gemaak om self die lewe deur te vaar Ek bid ek bid bly bid ons sal raak sien Dat elke mens op aarde geluk verdien Maar ons kannie alleen die vreugde vind nie so staan saam En help mekaar Hand aan hand en arms om mekaar gevou Kan ons ‘n beter more bou? Ons saamstaan toekoms Begin hier en nou En ek hoop ek hoop bly hoop dat ons eendag Hande kan vat en saam ons lewenspad kan waag Geen mens is gemaak om self die lewe deur te vaar Ek bid ek bid bly bid ons sal raak sien Dat elke mens op aarde geluk verdien Maar ons kannie alleen die vreugde vind nie so staan saam En help mekaar Help mekaar Ek hoop ek hoop bly hoop dat ons eendag Hande kan vat en saam ons lewenspad kan waag Geen mens is gemaak om self die lewe deur te vaar En ek bid ek bid bly bid ons sal raak sien Dat elke mens op aarde geluk verdien Maar ons kannie alleen die vreugde vind nie so staan saam En help mekaar