Johan Anker

Johan Anker - Hoop & Bid lyrics

Your rating:
Die son kom op
‘n Honderd duisend dae begin
Met hartseer pyn en vrees
In elke liewe een ons sien soms
Worstelling in ander raak
Maar lewe steeds verby mekaar
Bly pyn alleen dra (Pyn alleen dra)
En ek hoop ek hoop bly hoop dat ons eendag
Hande kan vat en saam ons lewenspad kan waag
Geen mens is gemaak om self die lewe deur te vaar
Ek bid ek bid bly bid ons sal raak sien
Dat elke mens op aarde geluk verdien
Maar ons kannie alleen die vreugde vind nie so staan saam
En help mekaar
Hand aan hand en arms om mekaar gevou
Kan ons ‘n beter more bou?
Ons saamstaan toekoms
Begin hier en nou
En ek hoop ek hoop bly hoop dat ons eendag
Hande kan vat en saam ons lewenspad kan waag
Geen mens is gemaak om self die lewe deur te vaar
Ek bid ek bid bly bid ons sal raak sien
Dat elke mens op aarde geluk verdien
Maar ons kannie alleen die vreugde vind nie so staan saam
En help mekaar
Help mekaar
Ek hoop ek hoop bly hoop dat ons eendag
Hande kan vat en saam ons lewenspad kan waag
Geen mens is gemaak om self die lewe deur te vaar
En ek bid ek bid bly bid ons sal raak sien
Dat elke mens op aarde geluk verdien
Maar ons kannie alleen die vreugde vind nie so staan saam
En help mekaar
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: ?

Details:

Language: Afrikaans

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found