Hannah
Hannah - I halts nit aus Afrikaanse vertaling songtekst
Je score:
Ek verdra dit nie
Sedert gister sit ek hier en huil My gevoelens is so verskriklik gemeen Jou nabyheid maak my siek en blind Ek staan teen die muur soos `n klein kindjie My eie gesiggie innie spieël kyk na my en sê: „Moenie!“, skreeu dit teen my Duisend oë sien alles van my Met elke blik maak ek die deur oop Hoekom mag ek jou nie liefhê nie? Moet ons liefde verbode bly? Ek kan dit nie uitstaan nie, daai kakgevoel Ek kan jou maar liefhê wanneer en waar ek wil En sonder pad om naby jou te staan Moet ek innie donker saam met jou verder loop Maar eendag sal dit te laat wees Moenie wag tot sononder nie Hoekom doen ek dit aan my? Ek het geweet, ek kan verbrand raak Hoekom was ons liefde so vinnig? Ook as ons twee nooit vlerke sal kry nie Is jy bang om my te verloor? Moet ek binne die vuur doodvries? Ek kan dit nie uitstaan nie, daai kakgevoel Ek kan jou maar liefhê wanneer en waar ek wil En sonder pad om naby jou te staan Moet ek innie donker saam met jou verder loop Maar eendag sal dit te laat wees Moenie wag tot sononder nie Ek kan dit nie uitstaan nie, daai kakgevoel Ek kan jou maar liefhê wanneer en waar ek wil En sonder pad om naby jou te staan Moet ek innie donker saam met jou verder loop Ek kan dit nie uitstaan nie, daai kakgevoel Ek kan jou maar liefhê wanneer en waar ek wil En sonder pad om naby jou te staan Moet ek innie donker saam met jou verder loop Maar eendag sal dit te laat wees Moenie wag tot sononder nie Ek kan dit nie meer verdra nie
I halts nit aus
Seit gestern sitz i da und wein Meine Gefühle sind so schrecklich gemein Deine Nähe macht mi krank und blind Steh an der Wand als wie a kloanes Kind Mein Bild im Spiegel schaut mi fragend an „Des tuat ma nit!“, schreit´s mi an Tausend Augen sehen alles von mir Mit jedem Blick öffne i ihnen die Tür Warum darf i di nit lieben? Muß unsre Liab verboten bleiben? I halts nit aus, des Scheißgefühl I kann di doch liaben wann und wo i will Und gibt´s koan Weg, neben dir zu stehen, muß i im Dunkeln mit dir weitergehen Doch dann irgendwann is oanmal z´spat, wart nit bis di Sonn sich obidraht Warum tu i mir das eigentlich an? I hab gwußt, daß i verbrennen kann Warum tuan ma uns so leicht verliabn A wenn ma niemals miteinander fliagn Hast du Angst, mi zu verlieren? Muß i im Feuer drin erfrieren? I halts nit aus, des Scheißgefühl I kann di doch liaben wann und wo i will Und gibt´s koan Weg, neben dir zu stehen, muß i im Dunkeln mit dir weitergehen Doch dann irgendwann is oanmal z´spat, wart nit bis di Sonn sich obidraht I halts nit aus, des Scheißgefühl I kann di doch liaben wann und wo i will Und gibt´s koan Weg, neben dir zu stehen, muß i im Dunkeln mit dir weitergehen I halts nit aus, des Scheißgefühl I kann di doch liaben wann und wo i will Und gibt´s koan Weg, neben dir zu stehen, muß i im Dunkeln mit dir weitergehen Doch dann irgendwann is oanmal z´spat, wart nit bis di Sonn sich obidraht I halts nit aus