Guillaume
Guillaume - Somer In Die Stad songtekst
Je score:
Die son sak, dit is weer ´n nag Ligte brand hier in die wye straat Kelners spoel die glase En mense voel daar tuis Want in hierdie kroeg word dit vannag nie koud Ek loop diep in gedagte deur die pad Luister na die mense se lawaai Op die hoek is daar ´n plekkie waar die mense vrolik bly En ek stap toe in en weet dis waar ek wil wees Somer in die stad Wag hier op die nag En ek gaan daar heen, daar waar almal is, waar die mense lag My verlange dan verdraai Somer in die stad Wag hier op die nag Is daar iewers tog ´n liefde net vir my Iemand wie se vriend ek sal kan bly Ons soen mekaar dolweg deur die rook Maar ons kan nie praat met alles wat so raas My oë kyk skaam na joune En ek wonder wat jy dink Ek sal wat wil gee, om net jou stem te kan hoor Somer in die stad Wag hier op die nag En ek gaan daar heen, daar waar almal is, waar die mense lag My verlange dan verdraai Somer in die stad Wag hier op die nag Is daar iewers tog ´n liefde net vir my Iemand wie se vriend ek sal kan bly Iemand wie se vriend ek sal kan bly