Groep Twee
Groep Twee - Die Oukraalliedjie songtekst
Je score:
Jy met jou mandolientjie, ek met my bandolientjie, sing ons die Oukraal liedjie saam. Sing ons van waterstrome, slange in olienhoutbome, en `n ribbok wat daar teen die rantjie staan. Ons sing, (ons sing) ons speel (ons speel) van die Oukraal wat ons nooit nie sal verveel. Jy met jou mandolientjie, ek met my bandolientjie, sing ons die Oukraal liedjie saam. Jy met jou mandolientjie, ek met my bandolientjie, sing ons die Oukraal liedjie saam. Sing ons van waterstrome, slange in olienhoutbome, en `n ribbok wat daar teen die rantjie staan. Ons sing, (ons sing) ons speel (ons speel) van die Oukraal wat ons nooit nie sal verveel. Jy met jou mandolientjie, ek met my bandolientjie, sing ons die Oukraal liedjie saam.