Groep Twee

Groep Twee - Die Oukraalliedjie lyrics

Your rating:
Jy met jou mandolientjie, 
ek met my bandolientjie, 
sing ons die Oukraal liedjie saam.

Sing ons van waterstrome, 
slange in olienhoutbome, 
en `n ribbok wat daar teen die rantjie staan.

Ons sing, (ons sing)
ons speel (ons speel)
van die Oukraal wat ons nooit nie sal verveel.

Jy met jou mandolientjie, 
ek met my bandolientjie, 
sing ons die Oukraal liedjie saam.

Jy met jou mandolientjie, 
ek met my bandolientjie, 
sing ons die Oukraal liedjie saam.

Sing ons van waterstrome, 
slange in olienhoutbome, 
en `n ribbok wat daar teen die rantjie staan.

Ons sing, (ons sing)
ons speel (ons speel)
van die Oukraal wat ons nooit nie sal verveel.

Jy met jou mandolientjie, 
ek met my bandolientjie, 
sing ons die Oukraal liedjie saam.
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Manas en Amie de Villiers

Composer: J. A. Brown

Publisher: ?

Details:

Released in: 1966

Language: Afrikaans

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found