Glenys Lynne
Glenys Lynne - Suidwes-Namibië en jy songtekst
Je score:
Die wiele oor die vlaktes rol en rol Rooi sal oor die aarde kom verkol Karasburg en Keetmanshoop verby Na Mariental en Windhoek gaan ons ry Dis karnaval, daar’s mense in die straat Uit Suidwes straatkafeetjies praat tot laat (Eins, zwei!) Musiek speel sy oempa-oempapa En ons dans hier in Suidwes-Afrika Suidwes-Namibia en jy Dorpies en vlaktes so vry Kunene tot by Oranjemond Afrika in sy grond In die weste oor die Gamsberg pas verby Lê die Namib uitgestrek elke sy Die duine rol tot oneindigheid En die sand hou net aan verre suid Walvisbaai en Swakopmund lê by die see In die koue water sit ons voete neer Ons ry verder na die Brandwag se kontrei En ek besluit: Dis die wêreld, dié vir my Suidwes-Namibia en jy Dorpies en vlaktes so vry By Kleinzee spoel diamante uit die sand Op die wit Benguelastrand Dis karnaval, daar’s mense in die straat Uit Suidwes straatkafeetjies praat tot laat (Eins, zwei!) Musiek speel sy oempa-oempapa En ons dans hier in Suidwes-Afrika Suidwes-Namibia en jy Dorpies en vlaktes so vry Kunene tot by Oranjemond Afrika in sy grond Suidwes-Namibia en jy Dorpies en vlaktes so vry By Kleinzee spoel diamante uit die sand Op die wit Benguelastrand Suidwes-Namibia en jy Dorpies en vlaktes so vry Kunene tot by Oranjemond Afrika in sy grond