Glenys Lynne

Glenys Lynne - Suidwes-Namibië en jy lyrics

Your rating:
Die wiele oor die vlaktes rol en rol
Rooi sal oor die aarde kom verkol
Karasburg en Keetmanshoop verby
Na Mariental en Windhoek gaan ons ry

Dis karnaval, daar’s mense in die straat
Uit Suidwes straatkafeetjies praat tot laat (Eins, zwei!)
Musiek speel sy oempa-oempapa
En ons dans hier in Suidwes-Afrika

Suidwes-Namibia en jy
Dorpies en vlaktes so vry
Kunene tot by Oranjemond
Afrika in sy grond

In die weste oor die Gamsberg pas verby
Lê die Namib uitgestrek elke sy
Die duine rol tot oneindigheid
En die sand hou net aan verre suid

Walvisbaai en Swakopmund lê by die see
In die koue water sit ons voete neer
Ons ry verder na die Brandwag se kontrei
En ek besluit: Dis die wêreld, dié vir my

Suidwes-Namibia en jy
Dorpies en vlaktes so vry
By Kleinzee spoel diamante uit die sand
Op die wit Benguelastrand

Dis karnaval, daar’s mense in die straat
Uit Suidwes straatkafeetjies praat tot laat (Eins, zwei!)
Musiek speel sy oempa-oempapa
En ons dans hier in Suidwes-Afrika

Suidwes-Namibia en jy
Dorpies en vlaktes so vry
Kunene tot by Oranjemond
Afrika in sy grond

Suidwes-Namibia en jy
Dorpies en vlaktes so vry
By Kleinzee spoel diamante uit die sand
Op die wit Benguelastrand

Suidwes-Namibia en jy
Dorpies en vlaktes so vry
Kunene tot by Oranjemond
Afrika in sy grond
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Mariza, Pohlman

Composer: ?

Publisher: Gallo

Details:

Released in: 1979

Language: Afrikaans

Appearing on: Vanaand , Hy's 'n miljoenêr - Haar grootste treffers (1995)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found