Franja du Plessis

Franja du Plessis - Stad van verlange songtekst

Je score:
Onthou jy al die tye wat ons saam kon ry, 
deur die stad van verlange, en deur al die gange 
wat lei tot by jou en my

Dink jy ook aan hoe dit sou wees by my?
As ons dit nooit laat gaan het, en sterk gebly staan het, sou ons liefde bly

Soos jy kyk sien ek in jou oë dat jy steeds in ons twee glo, in liefde, en ons drome
Want dit wat my hart nou weer sê is nie wat ek toe wou hê
Kyk net vir my, as jy raak aan my hande
Daar’s net iets wat ek rêrig voel, was ons vir mekaar bedoel nog heeltyd van die begin af?
Ek sal jou nooit ooit kan vergeet
En ek wil aanhou weet was dit ´n fout?
Was ek te benoud daai tyd om ons net te los

Ek hoor hoe jy bang is om my te verloor, sal jy dit ooit kan neer pen, en dit net wil herken dat ek dit uit jou mond kan hoor
Want jy maak weer dat ek weer aan jou hart wil raak, en jou volmaak met omgee en die hartseer wil wegvee en jou myne maak

Soos jy kyk sien ek in jou oë dat jy steeds in ons twee glo, in liefde, en ons drome
Want dit wat my hart nou weer sê is nie wat ek toe wou hê
Kyk net vir my, as jy raak aan my hande
Daar‘s net iets wat ek rêrig voel, was ons vir mekaar bedoel nog heeltyd van die begin af?

Ek sal jou nooit ooit kan vergeet
En ek wil aanhou weet was dit ’n fout?
Was ek te benoud daai tyd
Laat ons dan weer probeer, terug gaan nog ’n keer
Laat ons dit reg maak want dis waar ons harte hoort

Soos jy kyk sien ek in jou oë dat jy steeds in ons twee glo, in liefde, en ons drome
Want dit wat my hart nou weer sê is nie wat ek toe wou hê
Kyk net vir my, as jy raak aan my hande

Daar’s net iets wat ek rêrig voel, was ons vir mekaar bedoel nog heeltyd van die begin af
Ek sal jou nooit ooit kan vergeet
En ek wil aanhou weet was dit ’n fout?
Was ek te benoud daai tyd om ons net te los

Onthou jy?
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Juanita Records

Details:

Uitgegeven in: 2016

Taal: Afrikaans

Komt voor op: My verhaal (2016)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden