Franja du Plessis
Franja du Plessis - Stad van verlange lyrics
Your rating:
Onthou jy al die tye wat ons saam kon ry, deur die stad van verlange, en deur al die gange wat lei tot by jou en my Dink jy ook aan hoe dit sou wees by my? As ons dit nooit laat gaan het, en sterk gebly staan het, sou ons liefde bly Soos jy kyk sien ek in jou oë dat jy steeds in ons twee glo, in liefde, en ons drome Want dit wat my hart nou weer sê is nie wat ek toe wou hê Kyk net vir my, as jy raak aan my hande Daar’s net iets wat ek rêrig voel, was ons vir mekaar bedoel nog heeltyd van die begin af? Ek sal jou nooit ooit kan vergeet En ek wil aanhou weet was dit ´n fout? Was ek te benoud daai tyd om ons net te los Ek hoor hoe jy bang is om my te verloor, sal jy dit ooit kan neer pen, en dit net wil herken dat ek dit uit jou mond kan hoor Want jy maak weer dat ek weer aan jou hart wil raak, en jou volmaak met omgee en die hartseer wil wegvee en jou myne maak Soos jy kyk sien ek in jou oë dat jy steeds in ons twee glo, in liefde, en ons drome Want dit wat my hart nou weer sê is nie wat ek toe wou hê Kyk net vir my, as jy raak aan my hande Daar‘s net iets wat ek rêrig voel, was ons vir mekaar bedoel nog heeltyd van die begin af? Ek sal jou nooit ooit kan vergeet En ek wil aanhou weet was dit ’n fout? Was ek te benoud daai tyd Laat ons dan weer probeer, terug gaan nog ’n keer Laat ons dit reg maak want dis waar ons harte hoort Soos jy kyk sien ek in jou oë dat jy steeds in ons twee glo, in liefde, en ons drome Want dit wat my hart nou weer sê is nie wat ek toe wou hê Kyk net vir my, as jy raak aan my hande Daar’s net iets wat ek rêrig voel, was ons vir mekaar bedoel nog heeltyd van die begin af Ek sal jou nooit ooit kan vergeet En ek wil aanhou weet was dit ’n fout? Was ek te benoud daai tyd om ons net te los Onthou jy?