Dirk van der Westhuizen

Dirk van der Westhuizen - Gooi jou suiker op my songtekst

Je score:
Jy's daai soet een
Dit kom so voor ek kan myself verloor as ek vir jou kyk
Jy's daai goeie een
Dis tipies jy, jy kyk verby maar jou lyf soek meer
So, onskuldig jy
Op jou plek doen alles reg tot daai deur toegaan, ooh

Maar ek kyk regdeur
Die soet in jou is 'n bietjie flou as dit kom by my

Gooi jou suiker op my, lek my lippe af, hou my stywer vas
Stop die vuur binne my voor dit smelt oor my
Wil nie hê dit moet stop, wil nie hê dit moet wag of verdwyn

Gooi jou suiker op my voor dit smelt oor my
Wil nie hê dit moet stop of verdwyn

Jy smile vir my
Dit lyk vir my of jy 'n wens verruil as jy vir my kyk
Kom en gooi my nat met woorde wat ek graag wil hoor
En fluister sag „My suiker is joune“
Oh, ek wonder, hey
Dink jy ook aan my as jou oë toegaan en die suiker smelt
Jou hart vertel wat jou lyf wil hê en nie kan sê
So ek vra jou weer:

Gooi jou suiker op my, lek my lippe af, hou my stywer vas
Stop die vuur binne my voor dit smelt oor my
Wil nie hê dit moet stop, wil nie hê dit moet wag of verdwyn

Gooi jou suiker op my voor dit smelt oor my
Wil nie hê dit moet stop of verdwyn

Ek is verslaaf aan jou
Die energie rondom jou
Kom aan en gee dit vir my
Met die ligte af, sit die ligte aan soos krag wat deur my gaan
O, jy's sexy verby

Gooi jou suiker op my, lek my lippe af, hou my stywer vas
Stop die vuur binne my voor dit smelt oor my
Wil nie hê dit moet stop, wil nie hê dit moet wag of verdwyn

Gooi jou suiker op my
Gooi jou suiker op my voor dit smelt oor my
Wil nie hê dit moet stop of verdwyn

Gooi jou suiker op my, lek my lippe af, hou my stywer vas
Stop die vuur binne my voor dit smelt oor my
Wil nie hê dit moet stop of verdwyn
Gooi jou suiker op my
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: ?

Details:

Uitgegeven in: 2014

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Gooi jou suiker op my (2014)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden