Dirk van der Westhuizen
Dirk van der Westhuizen - Gooi jou suiker op my lyrics
Your rating:
Jy's daai soet een Dit kom so voor ek kan myself verloor as ek vir jou kyk Jy's daai goeie een Dis tipies jy, jy kyk verby maar jou lyf soek meer So, onskuldig jy Op jou plek doen alles reg tot daai deur toegaan, ooh Maar ek kyk regdeur Die soet in jou is 'n bietjie flou as dit kom by my Gooi jou suiker op my, lek my lippe af, hou my stywer vas Stop die vuur binne my voor dit smelt oor my Wil nie hê dit moet stop, wil nie hê dit moet wag of verdwyn Gooi jou suiker op my voor dit smelt oor my Wil nie hê dit moet stop of verdwyn Jy smile vir my Dit lyk vir my of jy 'n wens verruil as jy vir my kyk Kom en gooi my nat met woorde wat ek graag wil hoor En fluister sag „My suiker is joune“ Oh, ek wonder, hey Dink jy ook aan my as jou oë toegaan en die suiker smelt Jou hart vertel wat jou lyf wil hê en nie kan sê So ek vra jou weer: Gooi jou suiker op my, lek my lippe af, hou my stywer vas Stop die vuur binne my voor dit smelt oor my Wil nie hê dit moet stop, wil nie hê dit moet wag of verdwyn Gooi jou suiker op my voor dit smelt oor my Wil nie hê dit moet stop of verdwyn Ek is verslaaf aan jou Die energie rondom jou Kom aan en gee dit vir my Met die ligte af, sit die ligte aan soos krag wat deur my gaan O, jy's sexy verby Gooi jou suiker op my, lek my lippe af, hou my stywer vas Stop die vuur binne my voor dit smelt oor my Wil nie hê dit moet stop, wil nie hê dit moet wag of verdwyn Gooi jou suiker op my Gooi jou suiker op my voor dit smelt oor my Wil nie hê dit moet stop of verdwyn Gooi jou suiker op my, lek my lippe af, hou my stywer vas Stop die vuur binne my voor dit smelt oor my Wil nie hê dit moet stop of verdwyn Gooi jou suiker op my