Dana Winner
Dana Winner - Dit Is 'n Wonder songtekst
Je score:
DIT IS N WONDER, DIT IS N WONDER JA, DAT EK JOU HET ONTMOET JY GEE MY LEWE NOU VERGOED N STIMULANT DIT IS N WONDER, DIT IS N WONDER AS EK DINK AAN WAT JY DOEN JY GEE MY LEWE NUWE MOED, N BIETJIE GLANS N WARME TINTELING IN MY BLOED, N LIEFDESDANS N NUWE KANS DIT IS N WONDER GELUKKIG WEES BETEKEN, VIR MY EERS NIE SOVEEL EK HET OOK GEEN ERVARING, SELFS IN TEENDEEL ALTYD VAL EN WEER OPSTAAN SONDER KOMMENTAAR EN IN STILTE KNOOP EK DIE TOUTJIES AANMEKAAR DIT IS N WONDER, DIT IS N WONDER JA, DAT EK JOU HET ONTMOET JY GEE MY LEWE NOU VERGOED N STIMULANT DIT IS N WONDER, DIT IS N WONDER AS EK DINK AAN WAT JY DOEN JY GEE MY LEWE NUWE MOED, N BIETJIE GLANS N WARME TINTELING IN MY BLOED, N LIEFDESDANS N NUWE KANS DIT IS N WONDER TESAME WERK EK NOU MET JOU AAN N MOOI BEGIN EK HET WEER MY VERTROUE TERUG EN ALTYD GOEIE SIN ALLE DINGE WAT EK DOEN, DOEN EK MET PLESIER EN ELKE KUS BEWAAR EK NOU SOOS N SOUVENIER DIT IS N WONDER, DIT IS N WONDER JA, DAT EK JOU HET ONTMOET JY GEE MY LEWE NOU VERGOED N STIMULANT DIT IS N WONDER, DIT IS N WONDER AS EK DINK AAN WAT JY DOEN JY GEE MY LEWE NUWE MOED, N BIETJIE GLANS N WARME TINTELING IN MY BLOED, N LIEFDESDANS N NUME KANS DIT IS N WONDER