Dana Winner

Dana Winner - Dit Is 'n Wonder lyrics

Your rating:

DIT IS N WONDER, DIT IS N WONDER
JA, DAT EK JOU HET ONTMOET
JY GEE MY LEWE NOU VERGOED N STIMULANT
DIT IS N WONDER, DIT IS N WONDER
AS EK DINK AAN WAT JY DOEN
JY GEE MY LEWE NUWE MOED, N BIETJIE GLANS
N WARME TINTELING IN MY BLOED, N LIEFDESDANS

N NUWE KANS
DIT IS N WONDER

GELUKKIG WEES BETEKEN, VIR MY EERS NIE SOVEEL
EK HET OOK GEEN ERVARING, SELFS IN TEENDEEL
ALTYD VAL EN WEER OPSTAAN SONDER KOMMENTAAR
EN IN STILTE KNOOP EK DIE TOUTJIES AANMEKAAR

DIT IS N WONDER, DIT IS N WONDER
JA, DAT EK JOU HET ONTMOET
JY GEE MY LEWE NOU VERGOED N STIMULANT
DIT IS N WONDER, DIT IS N WONDER
AS EK DINK AAN WAT JY DOEN
JY GEE MY LEWE NUWE MOED, N BIETJIE GLANS
N WARME TINTELING IN MY BLOED, N LIEFDESDANS

N NUWE KANS
DIT IS N WONDER

TESAME WERK EK NOU MET JOU AAN N MOOI BEGIN
EK HET WEER MY VERTROUE TERUG EN ALTYD GOEIE SIN
ALLE DINGE WAT EK DOEN, DOEN EK MET PLESIER
EN ELKE KUS BEWAAR EK NOU SOOS N SOUVENIER

DIT IS N WONDER, DIT IS N WONDER
JA, DAT EK JOU HET ONTMOET
JY GEE MY LEWE NOU VERGOED N STIMULANT
DIT IS N WONDER, DIT IS N WONDER
AS EK DINK AAN WAT JY DOEN
JY GEE MY LEWE NUWE MOED, N BIETJIE GLANS
N WARME TINTELING IN MY BLOED, N LIEFDESDANS

N NUME KANS
DIT IS N WONDER
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: Cornelis Cees De Wit

Composer: ?

Publisher: Patty Records France

Details:

Released in: 2001

Language: Afrikaans

Appearing on: Rainbows Of Love (2001)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found