Christia Visser

Brendan Peyper & Elandré & Christia Visser & Refentse - Ons maak saak (Remix) (met Elandré, Christia Visser, Refentse) songtekst

Je score:
Ons staan op die vlaktes met goud in ons hande
Die wonder van lewe lê stil?in?die mik van?ons harte
Vernuwing, vergader, die wind breek?die wolke
Die maan en die sterre trek golwe weer nader

Lank?of?kort, ?breed of nou, ?harde klippe kou
Deur die stof en die reën
Dit is dit, geen berou, kyk waar die lewe hou
Dis maak of breek

Van die grond tot na die hoogtepunt waar ons sonlig kry
Al die vrugte is nog ongepluk, daar is meer van my
En al lyk dit soms verlate
Ons groei so deur die krake
Ongeraak, ja ons maak saak
Ons maak saak
Ons maak saak

Jare en jare net deel van die skare
My lot het verander, ek lewe net harder
Ek lewe net harder
Net te besonders om te bekommer, geen tyd om te bewe, te besig om te lewe
Dankie vir die kere

Want, lank of kort, breed of nou, harde klippe kou deur die stof en die reën
Dit is dit geen berou, kyk waar die lewe hou
Dis maak of breek

Van die grond tot na die hoogtepunt waar ons sonlig kry
Al die vrugte is nog ongepluk, daar is meer van my
En al lyk dit soms verlate
Ons groei so deur die krake
Ongeraak
Ons maak saak

Eers die saad onder jou voete val, toe gaan tyd verby
Nou 'n reus van soveel ander krag moet teen skeiling kry
Daar is meer as sien en glo, hou jou kop op na bo
Ongeraak
Ja, ons maak saak
Ons maak saak
Ons maak saak

Jy gaan my nie sê nie
Wat ek van my wil hê nie
Kyk mooi ons gaan nie lê nie
Soms skof eers ons mekaar nie
Jy't een lig in jou lewe
Soek en vind jou rede
Kyk hoe skop ons vere deur die deure

Sê jy's lus vir die lewe
Lus vir die lewe
Ongeraak
Ons maak saak
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Select Music / Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd

Details:

Uitgegeven in: 2020

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Twintig20 (2020)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden