Christia Visser
Brendan Peyper & Elandré & Christia Visser & Refentse - Ons maak saak (Remix) (met Elandré, Christia Visser, Refentse) lyrics
Your rating:
Ons staan op die vlaktes met goud in ons hande Die wonder van lewe lê stil?in?die mik van?ons harte Vernuwing, vergader, die wind breek?die wolke Die maan en die sterre trek golwe weer nader Lank?of?kort, ?breed of nou, ?harde klippe kou Deur die stof en die reën Dit is dit, geen berou, kyk waar die lewe hou Dis maak of breek Van die grond tot na die hoogtepunt waar ons sonlig kry Al die vrugte is nog ongepluk, daar is meer van my En al lyk dit soms verlate Ons groei so deur die krake Ongeraak, ja ons maak saak Ons maak saak Ons maak saak Jare en jare net deel van die skare My lot het verander, ek lewe net harder Ek lewe net harder Net te besonders om te bekommer, geen tyd om te bewe, te besig om te lewe Dankie vir die kere Want, lank of kort, breed of nou, harde klippe kou deur die stof en die reën Dit is dit geen berou, kyk waar die lewe hou Dis maak of breek Van die grond tot na die hoogtepunt waar ons sonlig kry Al die vrugte is nog ongepluk, daar is meer van my En al lyk dit soms verlate Ons groei so deur die krake Ongeraak Ons maak saak Eers die saad onder jou voete val, toe gaan tyd verby Nou 'n reus van soveel ander krag moet teen skeiling kry Daar is meer as sien en glo, hou jou kop op na bo Ongeraak Ja, ons maak saak Ons maak saak Ons maak saak Jy gaan my nie sê nie Wat ek van my wil hê nie Kyk mooi ons gaan nie lê nie Soms skof eers ons mekaar nie Jy't een lig in jou lewe Soek en vind jou rede Kyk hoe skop ons vere deur die deure Sê jy's lus vir die lewe Lus vir die lewe Ongeraak Ons maak saak