Christia Visser

Christia Visser - Kaapse blou songtekst

Je score:
Ek was so jonk nog
So wild, wakker, weerloos en so seker van my pad
Toe sien ek jou, ek bewe
Ek het geweet, my lewe sal nooit ooit weer dieselfde wees nie want 
As jy ooit sou wonder
Liefde is blind en jy sal nooit kan weet hoe hard jy gaan val nie
Jy gaan baklei, vergewe en aanhou soek vir rede
Wat het ek so reg gedoen, hoe't ek hier beland?

Jy's my Kaapse blou
Jy is my heelal hier en nou
Ek's die rivier, jy's die wal wat my water inhou
Jy is tydloos soos Tafelberg
So groen soos die winter
So sag soos die soetste Merlot
Met elke pols van my hart, my lyf, my wese
Daar's geen ander plek, bo alles kies ek jou
My Kaapse blou

Dit was so maklik, dit was so maklik
Om te hang aan elke noot wat oor jou sagte lippe vloei
Want met jou waterval woorde, net vier akkoorde
Dis 'n melodie vergete, gevind en vasgehou

Jy's my Kaapse blou
Jy is my heelal hier en nou
Ek's die rivier, jy's die wal wat my water inhou
Jy is tydloos soos Tafelberg
So groen soos die winter
So sag soos die soetste Merlot
Met elke pols van my hart, my lyf, my wese
Daar's geen ander plek, bo alles kies ek jou
My Kaapse blou

Kies ek jou, kies ek jou

Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: Select / Sony

Details:

Uitgegeven in: 2021

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Kaapse blou (2021)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden