Christia Visser
Christia Visser - Kaapse blou lyrics
Your rating:
Ek was so jonk nog So wild, wakker, weerloos en so seker van my pad Toe sien ek jou, ek bewe Ek het geweet, my lewe sal nooit ooit weer dieselfde wees nie want As jy ooit sou wonder Liefde is blind en jy sal nooit kan weet hoe hard jy gaan val nie Jy gaan baklei, vergewe en aanhou soek vir rede Wat het ek so reg gedoen, hoe't ek hier beland? Jy's my Kaapse blou Jy is my heelal hier en nou Ek's die rivier, jy's die wal wat my water inhou Jy is tydloos soos Tafelberg So groen soos die winter So sag soos die soetste Merlot Met elke pols van my hart, my lyf, my wese Daar's geen ander plek, bo alles kies ek jou My Kaapse blou Dit was so maklik, dit was so maklik Om te hang aan elke noot wat oor jou sagte lippe vloei Want met jou waterval woorde, net vier akkoorde Dis 'n melodie vergete, gevind en vasgehou Jy's my Kaapse blou Jy is my heelal hier en nou Ek's die rivier, jy's die wal wat my water inhou Jy is tydloos soos Tafelberg So groen soos die winter So sag soos die soetste Merlot Met elke pols van my hart, my lyf, my wese Daar's geen ander plek, bo alles kies ek jou My Kaapse blou Kies ek jou, kies ek jou Met elke pols van my hart, my lyf, my wese Daar's geen ander plek, bo alles kies ek jou Jy's my Kaapse blou Jy is my heelal hier en nou Ek's die rivier, jy's die wal wat my water inhou Jy is tydloos soos Tafelberg So groen soos die winter So sag soos die soetste Merlot Met elke pols van my hart, my lyf, my wese Daar's geen ander plek, bo alles kies ek jou My Kaapse blou Jy is tydloos soos Tafelberg So groen soos die winter So sag soos die soetste Merlot Met elke pols van my hart, my lyf, my wese Daar's geen ander plek, bo alles kies ek jou Jy is tydloos soos Tafelberg So groen soos die winter So sag soos die soetste Merlot Met elke pols van my hart, my lyf, my wese Daar's geen ander plek, bo alles kies ek jou My Kaapse blou My Kaapse blou