Burgerd en Zita

Burgerd en Zita - Soet En Suur songtekst

Je score:
Dit voel vir my, ek en jy, of ons soms net baklei
Harde woorde breek deur tussen jou en my
Kan die maanskyn rose, vir ewig bly
Soms praat ons net te vinnig en ons luister te min
Voordat ons dit besef het ons weer begin
Waarom kan ons nie glo, dat liefde als oorwin
Liefde’s meer as net ‘n sprokie
Soveel meer as ‘n sagte woordjie
Maar ons weet, ons lag in dieselfde taal

LIEFDE IS SOET EN SUUR
TOG SAL EK ALS KAN VERDUUR
JY IS MY ANKER
MY LIG IN DIE DONKER
JY BLY DIE VUUR
LIEFDE IS SOET EN SUUR
MAAR OP DIE REGTE MANIER
MOET NOOIT VERGEET
DEUR LIEFDE EN LEED
JY BLY DIE VUUR

As jy val moet jy opstaan en weer probeer
Hou jou oë oop vir dit wat die liefde leer
Moenie vashou, vergeet, vergewe keer op keer
Die lewe draai om en om, maar al kom dit wat wou
Ek vertrou steeds op jou, dit moet jy onthou
Lugkastele sal ons, van brose drome bou
Elke dag het ek jou liewer
Soveel dieper vandag as gister
Maar ook minder, minder as more

KOOR

Liefde is soet en suur
Soet en suur

KOOR
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: Burgerd Botha, Zita Pretorius

Componist: Burgerd Botha, Zita Pretorius, Christie Schutte

Publisher: ?

Details:

Uitgegeven in: 2014

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Burgerd + Zita (2014)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden