Burgerd en Zita
Burgerd en Zita - Soet En Suur lyrics
Your rating:
Dit voel vir my, ek en jy, of ons soms net baklei Harde woorde breek deur tussen jou en my Kan die maanskyn rose, vir ewig bly Soms praat ons net te vinnig en ons luister te min Voordat ons dit besef het ons weer begin Waarom kan ons nie glo, dat liefde als oorwin Liefde’s meer as net ‘n sprokie Soveel meer as ‘n sagte woordjie Maar ons weet, ons lag in dieselfde taal LIEFDE IS SOET EN SUUR TOG SAL EK ALS KAN VERDUUR JY IS MY ANKER MY LIG IN DIE DONKER JY BLY DIE VUUR LIEFDE IS SOET EN SUUR MAAR OP DIE REGTE MANIER MOET NOOIT VERGEET DEUR LIEFDE EN LEED JY BLY DIE VUUR As jy val moet jy opstaan en weer probeer Hou jou oë oop vir dit wat die liefde leer Moenie vashou, vergeet, vergewe keer op keer Die lewe draai om en om, maar al kom dit wat wou Ek vertrou steeds op jou, dit moet jy onthou Lugkastele sal ons, van brose drome bou Elke dag het ek jou liewer Soveel dieper vandag as gister Maar ook minder, minder as more KOOR Liefde is soet en suur Soet en suur KOOR