Brendan Peyper
Brendan Peyper - Lekkerder op my trekker songtekst
Je score:
[Intro] [Verse 1] Sy staan nie terug vir ‘n man nie want ‘n boere girl kan, Sy’s nie bang vir jag nie want ‘n boere girl kan, Sy van die bul by die horings, ry die perde bloot, Skei die kaf van die koring, skop die hekke oop, ‘n Boere girl kan, ‘n boere girl kan, So wys my jou joune dan wys ek jou myne, Daar in die skuur, daar in die skuur. [Chorus] Op, op, op klim op my trekker, trekker, Rof, rof, rof, maar hy ry lekker, lekker, Eerste tweede derde rat hou vas klou vas, Ek en jy ploeg nou lekker, lekker, Lekkerder op my trekker, Op, op, op klim op my trekker, trekker, Rof, rof, rof, maar hy ry lekker, lekker, Eerste tweede derde rat hou vas klou vas, Ek en jy ploeg nou lekker, lekker, Lekkerder op my trekker. [Interlude] Ooh ooh ooh . . . Ooh ooh ooh . . . [Verse 2] Staan en wag nie vir ‘n man nie want ‘n boere girl kan, Maak ‘n plan by die vis dam want ‘n boere girl kan, Maak ‘n vissie met ‘n lyn om vanaand te kook, Maak ‘n soet patat met plaas botter en brood, ‘n Boere girl kan, ‘n boere girl kan, So wys my jou joune dan wys ek jou myne, Daar in die dam, daar in die dam. [Chorus] Op, op, op klim op my trekker, trekker, Rof, rof, rof, maar hy ry lekker, lekker, Eerste tweede derde rat hou vas klou vas, Ek en jy ploeg nou lekker, lekker, Lekkerder op my trekker, Op, op, op klim op my trekker, trekker, Rof, rof, rof, maar hy ry lekker, lekker, Eerste tweede derde rat hou vas klou vas, Ek en jy ploeg nou lekker, lekker, Lekkerder op my trekker. [Instrumental] Lekkerder op my trekker. [Outro] Op, op, op klim op my trekker, trekker, Rof, rof, rof, maar hy ry lekker, lekker, Eerste tweede derde rat hou vas klou vas, Ek en jy ploeg nou lekker, lekker, Lekkerder op my trekker, Op, op, op klim op my trekker, trekker, Rof, rof, rof, maar hy ry lekker, lekker, Eerste tweede derde rat hou vas klou vas, Ek en jy ploeg nou lekker, lekker, Lekkerder op my trekker. [Outro]