Brendan Peyper

Brendan Peyper - Lekkerder op my trekker lyrics

Your rating:

[Intro]

[Verse 1]
Sy staan nie terug vir ‘n man nie want ‘n boere girl kan,
Sy’s nie bang vir jag nie want ‘n boere girl kan,
Sy van die bul by die horings, ry die perde bloot,
Skei die kaf  van  die  koring, skop die  hekke oop,
‘n Boere girl kan, ‘n boere girl kan,
So wys my jou joune dan wys ek jou myne,
Daar in die skuur, daar in die skuur.

[Chorus]
Op, op, op klim op my trekker, trekker,
Rof, rof, rof, maar hy ry lekker, lekker,
Eerste tweede derde rat hou vas klou vas,
Ek en jy ploeg nou lekker, lekker,
Lekkerder op my trekker,
Op, op, op klim op my trekker, trekker,
Rof, rof, rof, maar hy ry lekker, lekker,
Eerste tweede derde rat hou vas klou vas,
Ek en jy ploeg nou lekker, lekker,
Lekkerder op my trekker.

[Interlude]
Ooh ooh ooh . . .
Ooh ooh ooh . . .

[Verse 2]
Staan en wag nie vir ‘n man nie want ‘n boere girl kan,
Maak ‘n plan by die vis dam want ‘n boere girl kan,
Maak ‘n vissie met ‘n lyn om vanaand te kook,
Maak ‘n soet patat met plaas botter en brood,
‘n Boere girl kan, ‘n boere girl kan,
So wys my jou joune dan wys ek jou myne,
Daar in die dam, daar in die dam.

[Chorus]
Op, op, op klim op my trekker, trekker,
Rof, rof, rof, maar hy ry lekker, lekker,
Eerste tweede derde rat hou vas klou vas,
Ek en jy ploeg nou lekker, lekker,
Lekkerder op my trekker,
Op, op, op klim op my trekker, trekker,
Rof, rof, rof, maar hy ry lekker, lekker,
Eerste tweede derde rat hou vas klou vas,
Ek en jy ploeg nou lekker, lekker,
Lekkerder op my trekker.

[Instrumental]
Lekkerder op my trekker.

[Outro]

Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: Select Music / Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd

Details:

Released in: 2020

Language: Afrikaans

Appearing on: Twintig20 (2020)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found