Brendan Peyper

Brendan Peyper - Die Boer In My songtekst

Je score:

[Intro]

[Chorus]
Die boer in my,
Hou van die vrou in jou,
Wil sy arms net om jou vou,
Sien hoe ons eendag trou.

[Verse 1]
Kom bietjie nader,
Ek wil nie wag vir later,
Jy’s my main course nie net ‘n starter,
Jy dop my wêreld om liewe Vader.

[Verse 2]
Stop ’it ek like ‘it,
As jy die heeldag so op my skoot sit,
My wêreld so uitmekaar skud,
Aan jou sal ek aanhou klou,
Vir nou.

[Chorus]
Die boer in my,
Hou van die vrou in jou,
Wil sy arms net om jou vou,
Sien hoe ons eendag trou,
Dis geen geheim.

[Post-Chorus]
Die boer in my,
Soek alles wat lê in jou,
Wil jou hart net by hom hou,
Sy alles net gee vir jou,
Die boer in my soek net jou.

[Interlude]

[Verse 3]
Ek kan nie help nie,
As ek heeldag so net aan jou dink,
Die gedagte van jou wat vassit,
Dis die verlange na jou wat ek mis.

[Verse 4]
Laat dit net in-sink,
Daar's niks wat dit kan bereken,
Hoeveel jy vir my beteken,
Te veel van jou is te min,
Vir my.

[Chorus]
Die boer in my,
Hou van die vrou in jou,
Wil sy arms net om jou vou,
Sien hoe ons eendag trou,
Dis geen geheim.

[Post-Chorus]
Die boer in my,
Soek alles wat lê in jou,
Wil jou hart net by hom hou,
Sy alles net gee vir jou,
Die boer in my soek net jou.

[Interlude]

[Outro]
Die boer in my,
Hou van die vrou in jou,
Wil sy alles gee net vir jou,
Sien hoe ons eendag trou,
Die boer in my soek net jou.
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: ?

Details:

Uitgegeven in: 2022

Taal: Afrikaans

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden