Brendan Peyper
Brendan Peyper - Die Boer In My lyrics
Your rating:
[Intro] [Chorus] Die boer in my, Hou van die vrou in jou, Wil sy arms net om jou vou, Sien hoe ons eendag trou. [Verse 1] Kom bietjie nader, Ek wil nie wag vir later, Jy’s my main course nie net ‘n starter, Jy dop my wêreld om liewe Vader. [Verse 2] Stop ’it ek like ‘it, As jy die heeldag so op my skoot sit, My wêreld so uitmekaar skud, Aan jou sal ek aanhou klou, Vir nou. [Chorus] Die boer in my, Hou van die vrou in jou, Wil sy arms net om jou vou, Sien hoe ons eendag trou, Dis geen geheim. [Post-Chorus] Die boer in my, Soek alles wat lê in jou, Wil jou hart net by hom hou, Sy alles net gee vir jou, Die boer in my soek net jou. [Interlude] [Verse 3] Ek kan nie help nie, As ek heeldag so net aan jou dink, Die gedagte van jou wat vassit, Dis die verlange na jou wat ek mis. [Verse 4] Laat dit net in-sink, Daar's niks wat dit kan bereken, Hoeveel jy vir my beteken, Te veel van jou is te min, Vir my. [Chorus] Die boer in my, Hou van die vrou in jou, Wil sy arms net om jou vou, Sien hoe ons eendag trou, Dis geen geheim. [Post-Chorus] Die boer in my, Soek alles wat lê in jou, Wil jou hart net by hom hou, Sy alles net gee vir jou, Die boer in my soek net jou. [Interlude] [Outro] Die boer in my, Hou van die vrou in jou, Wil sy alles gee net vir jou, Sien hoe ons eendag trou, Die boer in my soek net jou.