Al'astair
Al'astair - Lank lank gelede songtekst
Je score:
Dit was lank, lank gelede Dit was lank, lank gelede Dit was lank, lank gelede Alles het lank lank gelede begin, lank gelede Dit was voordat Sneeuwitjie en die dwergies mekaar gesoen het Dit was op ‘n vrydag Dit was voordat Rooikappie en die wolf mekaar gegryp het In die Knysna-bosse, lank gelede En die Skim was nog nie gebore nie En Ryk Kolwer was ‘n wilde private eye En Tarzan het nog gym toe gegaan Lank gelede, lank gelede, lank gelede Dit was lank, lank gelede Dit was lank, lank gelede Alles het lank lank gelede begin, lank gelede Dit was voordat Hans vir Grietjie in die drive-in vasgedruk het Dit was in die skye view Dit was voordat Jack en Jill teen die sandduin afgerol het Dit was op Vleesbaai, lank gelede En Tinker Bell was ‘n naaldekoker En Jan van Riebeeck het sy boontjierank geplant En Vasco da Gama was ‘n windsurfer En Wolraad Woltemade was ‘n life saver Lank gelede, lank gelede, lank gelede En toe staan dit al daar vir so tien miljoen jaar Verlief op mekaar vir nog tien miljoen jaar Lank gelede, lank gelede, lank gelede En toe staan dit al daar vir so tien miljoen jaar Verlief op mekaar vir nog tien miljoen jaar Lank gelede, lank gelede, lank gelede