Al'astair

Al'astair - Lank lank gelede lyrics

Your rating:

Dit was lank, lank gelede
Dit was lank, lank gelede
Dit was lank, lank gelede
Alles het lank lank gelede begin, lank gelede

Dit was voordat Sneeuwitjie en die dwergies mekaar gesoen het
Dit was op ‘n vrydag
Dit was voordat Rooikappie en die wolf mekaar gegryp het
In die Knysna-bosse, lank gelede

En die Skim was nog nie gebore nie
En Ryk Kolwer was ‘n wilde private eye
En Tarzan het nog gym toe gegaan
Lank gelede, lank gelede, lank gelede

Dit was lank, lank gelede
Dit was lank, lank gelede
Alles het lank lank gelede begin, lank gelede

Dit was voordat Hans vir Grietjie in die drive-in vasgedruk het
Dit was in die skye view
Dit was voordat Jack en Jill teen die sandduin afgerol het
Dit was op Vleesbaai, lank gelede

En Tinker Bell was ‘n naaldekoker
En Jan van Riebeeck het sy boontjierank geplant
En Vasco da Gama was ‘n windsurfer
En Wolraad Woltemade was ‘n life saver

Lank gelede, lank gelede, lank gelede

En toe staan dit al daar vir so tien miljoen jaar
Verlief op mekaar vir nog tien miljoen jaar
Lank gelede, lank gelede, lank gelede

En toe staan dit al daar vir so tien miljoen jaar
Verlief op mekaar vir nog tien miljoen jaar
Lank gelede, lank gelede, lank gelede
Get this song at:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Author: ?

Composer: ?

Publisher: ?

Details:

Released in: 2010

Language: Afrikaans

Appearing on: Blou Trane (2010)

Share your thoughts

This form is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.

0 Comments found