Joe Foster

Joe Foster - Mona Lisa songtekst

Je score:
As jy my ooit sou vra hoekom ek by jou is, 
sou jy verras wees wat ek werklik van jou dink
Want as my hart ’n kunsmuseum was en jy geverf op doek, 
sou jy die een wees, Lisa, wie ek oor en oor sal soek

Lisa, jy’s die Mona Lisa teen die muur van my hart
Daar’s net een soos jy, Lisa
Jy’s die pot vol goud aan die einde van die reënboog
Jou waarde is prysloos, en my wins is hoog
As my hart ’n kunsmuseum was en jy geverf op doek, 
sou jy die een wees Lisa, wie ek oor en oor sal soek

Lisa, jy’s die Mona Lisa teen die muur van my hart
Daar’s net een soos jy
Oh Lisa, jy’s die Mona Lisa in die galery van my hart
Daar’s net een soos jy, Lisa
Daar’s net een soos jy vir my, een soos jy vir my
Daar’s net een soos jy, jy’s die skildery binne my
Jy’s die skildery binne my

Lisa, jy’s die Mona Lisa teen die muur van my hart
Daar’s net een soos jy, daar’s net een soos jy
Lisa, jy’s die Mona Lisa teen die muur van my hart
Daar’s net een soos jy

Oh Lisa, jy’s die Mona Lisa in die galery van my hart
Daar’s net een soos jy, Lisa
Oh Lisa
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: Joe Foster

Componist: Joe Foster

Publisher: ?

Details:

Uitgegeven in: 2015

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Hartklank (2015)

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden