Joe Foster
Joe Foster - Mona Lisa lyrics
Your rating:
As jy my ooit sou vra hoekom ek by jou is, sou jy verras wees wat ek werklik van jou dink Want as my hart ’n kunsmuseum was en jy geverf op doek, sou jy die een wees, Lisa, wie ek oor en oor sal soek Lisa, jy’s die Mona Lisa teen die muur van my hart Daar’s net een soos jy, Lisa Jy’s die pot vol goud aan die einde van die reënboog Jou waarde is prysloos, en my wins is hoog As my hart ’n kunsmuseum was en jy geverf op doek, sou jy die een wees Lisa, wie ek oor en oor sal soek Lisa, jy’s die Mona Lisa teen die muur van my hart Daar’s net een soos jy Oh Lisa, jy’s die Mona Lisa in die galery van my hart Daar’s net een soos jy, Lisa Daar’s net een soos jy vir my, een soos jy vir my Daar’s net een soos jy, jy’s die skildery binne my Jy’s die skildery binne my Lisa, jy’s die Mona Lisa teen die muur van my hart Daar’s net een soos jy, daar’s net een soos jy Lisa, jy’s die Mona Lisa teen die muur van my hart Daar’s net een soos jy Oh Lisa, jy’s die Mona Lisa in die galery van my hart Daar’s net een soos jy, Lisa Oh Lisa