Stef Kruger

Stef Kruger - Maak Vir My 'n Skildery songtekst

Je score:

Over deze songtekst:

[http://www.myvideo.de/watch/9013082/Ste ... N\_Skildery](http://www.myvideo.de/watch/9013082/Stef_Kruger_Maak_Vir_My_N_Skildery)
Skilder jou liefde
In skakerings van blou
Doen dit liggies
Met 'n tikkie grou
Skilder jou hande
Met die kleur van grond
'n Padkaart
Waarop ek kan loop

KOOR:
Sonder dat jy weet
Het ek jou bestaan gemeet
Aan die einde van die dag
Se mooi

Skilder jou glimlag
Met 'n sagte kwas
Van al die seer
Wat voorheen daar was
Skilder jou voete
Wat deur ver lande loop
Van alle waarheid gestroop

KOOR

Skilder jou hart
Dat ek daaraan kan raak
Dat ek lewe kan voel
In my hand, elke aand
Skilder jou wese
Se dieper grond
Wat skynbaar kort, kort
Net kom loer

KOOR
Vind dit lied op:
bol.com
amazon.com

Copyrights:

Auteur: ?

Componist: ?

Publisher: ?

Details:

Taal: Afrikaans

Komt voor op: Skilder Jou Liefde

Deel je mening

Dit formulier wordt beschermd door reCAPTCHA en de Google Privacy Policy en Servicevoorwaarden zijn daarbij van toepassing.

0 Reacties gevonden